CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

My Desktop Woordeboek

Now: R60.00
MSRP: R75.00
Was: R75.00
(You save R15.00 )
Write a Review
SKU:
ISBN 9781925431797
Condition:
New
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Weight:
1.00 KGS
Maximum Purchase:
1 unit

Product Description

My Desktop Woordeboek

Die My "desktop" woordeboek is ontwerp, geskryf en geillustreer vir jong kinders wat aan geskrewe taal blootgestel word.
 
Kenmerkwe van My "desktop: woordeboek is:
  • Handige groote , kleiner as A4 so dit pas maklik in leerders se laai of tas.
  • 'n Lys van A-Z woorde (een per dubbelblad wat gereeld deur leerders in skryfwerk gebruik word.
  • 'n Blankoblok op die alfabetbladsye (bl. 4-55) wat leerders toelaat om toepaslike letters en woorde in hul eie handskrif te skryf volgens wat hul by skool leer. 
  • 'n Gewilde , relevante tema vir elke letter van die alfabet en woorde wat met die tema verband hou word omring deur aantreklike en insiggewende kunswerke. Hierdie woorde , saam met die illustrasies , sal taalontwikkeling bevorder , woordeskat uitbrei , dien as boustene vir die uitbreiding van idees en die belangstelling in leer stimuleer.
Aanvullende woordelyste oor gewilde onderwerpe en temas aan die einde van die boek.