CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Vis en Tjips (Afrikaans, Paperback) - HELDERBERG

R170.00
Write a Review
SKU:
Helderberg ISBN 9780799359800
Condition:
New
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Weight:
0.50 KGS

Product Description

Vis en Tjips (Afrikaans, Paperback)

Author/s: Jaco Jacobs

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur?

Of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. Kevin is moeilikheid met ’n hoofletter “M”.

As straf vir sy vandalisme moet hy gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland pens en pootjies in die haaitenk.

Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oog opslag...