Loading... Please wait...
  • Afrikaans Sonder Grense Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek - ISBN 9780636146228

Afrikaans Sonder Grense Graad 9 Leesboek Eerste Addisionele Taal - HELDERBERG

R181.00
SKU:
Helderberg - ISBN 9780636146228
Condition:
New
Weight:
0.50 KGS
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Quantity:

Product Description

Afrikaans Sonder Grense Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 9 Leesboek

Author/s: M. Latti, S. Gouws

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

Features:

  • Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
  • Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel.
  • Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid.
  • Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

 

Find Similar Products by Category


Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write your own product review




School Supplies

Sign up to our newsletter