Loading... Please wait...
  • Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek - ISBN 9781415424902

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek - BRAMBLE HILL

R143.90
SKU:
BrambleHill ISBN 9781415424902
Condition:
New
Weight:
1.00 KGS
Availability:
Local title that ships within 7-10 days dependent on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Quantity:

Product Description

Via Afrika Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 5 Leerderboek

Author/s: C Butler, C du Toit, M Greyvenstein, B Maree, M Schoeman, M van Heerden

Welkom by nog ’n opwindende jaar om jou Eerste Addisionele Taal te leer.

Hierdie boek is vol interessante leeraktiwiteite wat jou sal help om jou taalvaardighede te verbeter.

Jy gaan baie pret hê saam met jou klasmaats wanneer julle oefen om in die klas te praat.

Jy sal jou luistervermoë ontwikkel, en jy sal ook leer om op ’n beter vlak te lees en te skryf.

Hoe meer jy die taal gebruik, hoe meer sukses sal jy behaal – in jou ander vakke op skool sowel as in die lewe buite die klaskamer.

Wees gereed om die vryheid van uitdrukking te ontdek.

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write your own product review




School Supplies

Sign up to our newsletter