Loading... Please wait...
  • Die Pad na Jou Hart - ISBN 9780624065760

Die Pad na Jou Hart (Paperback)

R299.00
SKU:
ISBN 9780624065760
Condition:
New
Weight:
1.00 KGS
Availability:
This title ships within 7 days based on stock availability, with R75 minimum shipping cost.
Quantity:

Product Description

Die Pad na Jou Hart - Setwork

Author/s: Francois Bloemhof, Ivan Botha

Francois Bloemhof slaan 'n nuwe rigting in met 'n roman gebaseer op 'n draaiboek deur die bekende akteurs Ivan Botha en Donnalee Roberts.


Hulle speel in die gelyknamige rolprent en die pad van liefde het meer as net 'n paar kinkels en draaie.

Basson is 'n verwaande jong man wie se pa aan hom 'n lys uitdagende opdragte bemaak as hy die familiebesigheid wil oorneem. Hy het boonop min tyd.

Wanneer Basson 'n sorgvrye meisie met haar eie lys onafgehandelde sake ontmoet, gaan sy dinge vir hom makliker of moeiliker maak? Kom vind die antwoord en jou ware noord.

Find Similar Products by Category

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write your own product review




School Supplies

Sign up to our newsletter