Product Description
Verskuns vir Eerste Addisionele Taal
Format: Print
Verskuns is uitsonderlike, geïllustreerde bloemlesing om die leser se verbeelding dadelik aan te gryp. Aan die hand van rymende en ritmiese verse gaan lesers die wêreld van verskuns ontdek en geniet.