Loading... Please wait...
  • Wiskunde gee my Maagpyn deur Jaco Jacobs (Afrikaans, Paperback, 3rd edition) - ISBN 9780799354911

Wiskunde gee my Maagpyn deur Jaco Jacobs (Afrikaans, Paperback, 3rd edition)

R150.00
SKU:
ISBN 9780799354911
Condition:
New
Weight:
0.50 KGS
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is dependent on your total order volume and calculated at checkout.
Quantity:

Product Description

Wiskunde gee my Maagpyn

Author/s: Jaco Jacobs

Mia haat wiskunde. Sy hou nie van optelsomme nie en sy hou nie van aftreksomme nie.

Vermenigvuldigsomme gee haar hoofpyn en sy verstaan nie deelsomme nie.

Haar aaklige wiskunde-onderwyser, meneer Vermaak, se nie eers “More, klas” soos die ander onderwysers nie. Hy se net: “Vandag maak ek Maalvleis van die een wie se wiskunde nie gedoen is nie!” Maar wat meneer Vermaak nie weet nie, is dat Mia besig is om 'n boek oor hipnose te lees... En dat sy selfs onbeskofte wiskunde-onderwysers allerhande toertjies kan laat doen.

Find Similar Products by Category

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write your own product review




School Supplies

Sign up to our newsletter