Product Description
Afrigons Werkboek 5 Deel 2
n Werkboek-reeks vol interessante, geintegreerde leerstof en illustrasies om visuele geletterdheid te bevorder en die ervaringswereld te verryk. Vir Graad 1 tot Graad 7.
Voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum - en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).
In elke eenheid word taalvaardighede volgens die fokusse: Luister en praat, Lees en kyk, Skryf en aanbied en Taalstrukture en konvensies gedek. Propvol pret!