CONTACT US


ENQUIRIES


OFFICE HOURS


Mon-Fri: 9am-4pm

Spring deur Fanie Viljoen Abridged Edition (CAPS)

Now: R128.00
MSRP: R160.00
Was: R170.00
(You save R32.00 )
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799359848
Condition:
New
Availability:
This item is currently in stock at a discounted price. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Weight:
0.50 KGS
Maximum Purchase:
1 unit

Product Description

Spring deur Fanie Viljoen Abridged Edition (CAPS)

Author/s: Fanie Viljoen

Hoe ver sal jy gaan om die meisie van jou drome te beindruk? Wat sal jy doen om jou beste vriend se lewe te red?

Rudi en Steven maak ’n snaakse video. Die soort dom video wat jy maak om ’n meisie te probeer beindruk.

Kort voor lank het hulle hope aanhangers op YouTube. Hulle kry selfs ’n bynaam – die Vidiote.

Maar dan ontmoet hulle vir Marco. Marco het planne. Opwindende planne. Gevaarlike planne. Planne om die Vidiote se toertjies beter en waaghalsiger te maak. En dan loop dinge skeef...

Agterin die KABV-goedgekeurde skooluitgawe van hierdie gewilde boek verskyn opsommings, opwindende, uitdagende pre- en postlees-aktiwiteite en volledig uitgewerkte vrae en antwoorde wat aan die KABV-riglyne voldoen.