Loading... Please wait...
  • Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback) - ISBN 9780624082460

Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)

R325.00
SKU:
ISBN 9780624082460
Condition:
New
Weight:
1.00 KGS
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Quantity:

Product Description

Die verdwyning van Mina Afrika (Afrikaans, Paperback)

Author/s: Zuretha Roos

Op ’n winterdag in 1945 ontferm ’n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ’n driejarige halwe weeskind – Mina Afrika.

Hulle wil haar graag ’n kans in die lewe gee. Terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan dryf die verraderlike daad van ’n ryk jong wit man haar weg uit die Vallei, laat haar beland in ’n eindelose spiraal van bedrog.

’n Lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.

Find Similar Products by Category

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write your own product review




School Supplies

Sign up to our newsletter