Loading... Please wait...
  • Hoopvol deur Derick van der Walt (Afrikaans, Paperback) - ISBN 9780624056256

Hoopvol deur Derick van der Walt (Afrikaans, Paperback) - CAMBRIDGE ACADEMY

R221.00
SKU:
CambridgeAcademy ISBN 9780624056256
Condition:
New
Weight:
1.00 KGS
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Quantity:

Product Description

Hoopvol

Author/s: Derick van der Walt

Hierdie boek is bekroon met die Silwer Sanlam-prys vir Jeuglektuur 2011.

Ben word koud. Sy mond voel skielik droog. Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy blik is vasgenael op die man heel regs op die foto.

Hy vat versigtig met sy vinger aan die man se gesig. Hy het ’n pa. ’n Regte pa. “Dink jy ons is te slapgat om iets weg van hierdie dorp af te waag?” vra Liefie terwyl sy haar lang, bruin bene in die sonnetjie strek. “Hoekom het ons nie ook verlede jaar ná matriek op ’n trein geklim en gaan kyk wat ons op die eerste die beste dorp anderkant Hoopvol gedoen kan kry nie?"

Nathalie kyk na die druiweprieel wat die dak van die hotel se binnehof byna toegerank het. “Dalk wou ons nie,” antwoord sy. “Miskien is dit bedoel dat party mense op sulke plekke soos Hoopvol moet lewe."

Hoopvol is die aangrypende verhaal van Ben wat ná ’n traumatiese gebeurtenis by sy huis in Johannesburg blindelings op ’n trein klim om die pa te gaan soek wat hy nooit geken het nie. Dis ook die storie van Nathalie se uitsiglose lewe op ’n dorpie in die Karoo. Op verrassende wyse word dié stories een.

 

Find Similar Products by Category


Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write your own product review




School Supplies

Sign up to our newsletter