⏳ Orders placed after 23 December ship in January

CONTACT US


ENQUIRIES


 OFFICE HOURS


Closed until 5 Jan

SALE - Permanente Ink deur Carina Dierericks-Hugo (Afrikaans, Paperback)

Now: R172.50
Was: R230.00
In stock
Write a Review
SKU:
ISBN 9780799352382
UPC:
9780799352382
Condition:
New
Availability:
This title currently available at an unbeatable price! Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.

Product Description

Permanente Ink

Author/s: Carina Dierericks-Hugo

Kaapstad word deur 'n reeksmoordenaar geteister. Die Romeo-en-Juliet-moordenaar se slagoffers is almal tieners. Verliefde paartjies. En almal word op dieselfde manier gevind: die lyke langs mekaar neergele, hul hande inmekaargevleg.

Die meisies het 'n steekwond aan die bors en die seuns is vergiftig.

Terwyl die polisie probeer om die moordenaar vas te trek, beland ’n groepie niksvermoedende tieners in ’n gevaarlike web wat al stywer span.