Loading... Please wait...
  • Afrikaans Sonder Grense Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Onderwysersgids - ISBN 9780636137790

Afrikaans Sonder Grense Graad 4 Onderwysersgids Eerste Addisionele Taal

R263.00
SKU:
ISBN 9780636137790
Weight:
0.50 KGS
Availability:
This title ships within 7-10 days based on stock availability, with R75 minimum shipping cost.
Quantity:

Product Description

Afrikaans Sonder Grense Afrikaans Eerste Addisionele Taal Graad 4 Onderwysersgids

Author/s: M Latti, S Gouws, C Le Roux

Afrikaans sonder grense Eerste addisionele taal is noukeurig gestruktureer en geskryf om aan al die vereistes van die nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring (KABV) te voldoen.

Features:

  • Die kursus neem jou kwartaal-vir-kwartaal deur die kurrikuluminhoud en poog om by die behoeftes in jou klaskamer aan te pas.
  • Die lesreekse is rondom 'n verskeidenheid interessante leestekste soos gedigte, kortverhale, koerantberigte, advertensies, tydskrifartikels, strokiesverhale, dialoe, prente en foto's opgebou, om 'n verskeidenheid taalgebruike te illustreer en die leerder se verbeelding voortdurend te prikkel.
  • Sterk klem word op luister en praat, leesvaardighede en skryfontwikkeling geplaas om aan te pas by die tydstoekenning per taalvaardigheid.
  • Die leerderboek sluit af met 'n taalafdeling met taalreels, voorbeelde en oefeninge vir vaslegging, asook 'n voorbeeldvraestel.

Components of the series:

  • ’n Leerderboek wat op luister- en praatvaardighede fokus.
  • ’n Onderwysersgids wat ’n oudio-CD met liedjies, stories en rympies insluit.
  • Vier Grootboeke met leestekste vir gedeelde lees.

 

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write your own product review




School Supplies

Sign up to our newsletter