Loading... Please wait...
  • Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1 - ISBN 9781316613580

Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1 - STUDY HOUSE

R443.00
SKU:
StudyHouse ISBN 9781316613580
Condition:
New
Weight:
1.00 KGS
Availability:
Imported title that ships within 7-10 days dependent on stock availability within SA. Shipping cost to your door is based on your total order volume and calculated at checkout.
Quantity:

Product Description

Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1

Author/s: Ronél Gouws and Marianne Peacock

Die Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal is ‘n reeks wat die kurrikulum vir Cambridge IGCSE Afrikaans - Second Language (0548) ten volle ondersteun. Die materiaal bied al die inhoud wat leerders in die laaste twee jaar van hul studies moet dek voordat hulle die finale IGCSE eksamen kan skryf.

Cambridge IGCSE Afrikaans Tweede Taal Leerdersboek 1 bestaan uit tien opwindende temas wat verband hou met die leersders se wyer leefwêreld.

Die temas is verdeel in vyf afdelings vir effektiewe taalonderrig, naamlik -

  • Praat en Luister,
  • Leesbegrip,
  • Aantekeninge en Opsommings,
  • Taal en Woordeskat, en
  • Skryf.

'n CD-Rom, gratis by die Leerdersboek ingesluit, bevat al die luistertekste wat leerders sal benodig vir hul studies.

Die materiaal is geskryf deur twee ervare onderwysers wat tans die eksaminatore vir IGCSE Afrikaans Tweede Taal is.
 

Product Reviews

This product hasn't received any reviews yet. Be the first to review this product!

Write your own product review




School Supplies

Sign up to our newsletter